Saturday 10 June 2023 - 12:54pm Net minder as 18 000 atlete neem Sondag aan die 96ste Comrades-marathon deel. Dis vanjaar ook die eeufees van die eerste keer wat vroue nie-amptelik aan die wêreld se grootste en oudste ultramarathon deelgeneem het.