DStv Channel 403 Monday, 13 January 2025

Gestremdes trotseer die Kaap se branders

MUIZENBERG - Atlete het die naweek met mekaar, en met Muizenberg se branders, meegeding vir 'n kans om Suid-Afrika by die Para-branderplankry-wêreldkampioenskap te verteenwoordig.

Die deelnemers, wat 'n verskeidenheid gestremdhede het, is deel van die Roxy Davis-stigting, wat swemlesse aanbied vir mense in behoeftige gemeenskappe soos Khayelitsha en Delft.

Paid Content