DStv Channel 403 Saturday, 08 February 2025

Gevegte in Soedan: "Vier dae van hel voor ons ontruim word"

KEMPTON PARK - Tien Suid-Afrikaners wat uit Soedan ontruim is, het laat Saterdagmiddag op die O.R. Tambo-lughhawe in Kempton Park geland.

Die Suid-Afrikaners is ontruim nadat dodelike gevegte drie weke gelede tussen Soedan se weermag en 'n paramilitêre mag, die Rapid Support Forces, uitgebreek het.

Die twee partye stem nie saam oor wie die land se gewapende magte moet lei nie.

You May Also Like