DStv Channel 403 Saturday, 27 April 2024

Goliat van Gat vier 20 jaar van kampioen-pampoene

PRETORIA - Pampoene in verskeie vorms en kleure is Saterdag by die Goilat van Gat-pampoenfees in Pretoria ingeweeg.

Hoewel dit 'n moeiliker jaar vir boere was, het 'n paar bielies die skaal steeds op meer as 'n halwe ton laat kreun.

Die fees is 20 jaar gelede deur die Cullinan-boere-unie begin as 'n interessante manier om fondse in te samel.

eNuus se Eugenie Gregan was daar.

Paid Content