DStv Channel 403 Wednesday, 24 April 2024

Grafte sak weg in sinkgate

“Die munisipaliteit het geen plan in plek vir so ’n ramp nie” – DA-raadslid

KHUTSONG, GAUTENG - Inwoners van die Merafong-munisipaliteit aan Gauteng se Wes-Rand sit met die hande in die hare weens sinkgate wat al hoe meer in dié gebied voorkom.

Verskeie grafte in begraafplase in Khutsong, Fochville en Greenspark het weggesink na die swaar reën die afgelope week.

Die DA eis nou 'n verduideliking van die munisipaliteit.

Paid Content