DStv Channel 403 Tuesday, 14 January 2025

Groot makietie word vir Afrikaans in 2025 beplan

CENTURION - Afrikaans se honderdste verjaarsdag as 'n amptelike taal is om die draai en daar word reeds planne gemaak om dié mylpaal oor twee jaar behoorlik te vier.

Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike landstaal erken.

Die Afrikaans 100-oorsigkomitee is onlangs gestig om die eeufeesvieringe te lei en het Maandag hul veldtog bekend gestel.

Paid Content