DStv Channel 403 Monday, 10 February 2025

Harde werk lê voor vir nuwe NMB-burgemeester

GQEBERHA - 'n Vuurdoop staar die nuwe Nelson Mandelabaai-munisipaliteit se burgemeester, Gary van Niekerk, in die gesig.

Nie net moet die relatief onervare Van Niekerk 'n veelpartykoalisie lei nie, hy moet ook kwessies soos beurtkrag, droogte, misdaad en werkloosheid pak.

Van Niekerk, wat die president van die Northern Alliance-party is, sê egter sy top prioriteit is dienslewering.

You May Also Like