Hart van Hillbrow skitter dalk eersdaags weer
Hillbrow, Gauteng - Die Johannesburgse woonbuurt, Hillbrow, was jare gelede 'n plek waarheen elke tiener gestroom het.
Maar nou word dit geken aan stedelike verval, verbrokkelende infrastruktuur en 'n gevaarlike lewensbestaan.
Na etlike jare se pleidooie van inwoners, het die Gautengse regering begin om die gebied skoon te maak.