DStv Channel 403 Sunday, 16 February 2025

Historiese ZAR-munte onder die hamer

Seldsame munte wat uit die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek dateer is opgeveil.

Die veiling word aanlyn deur Bassani's Auction House aangebied en pryse van tussen R50 000 en R100 000 is verwag.

You May Also Like