Hoe gaan Cyril se kabinet lyk?

Daar word heelwat bespiegel oor wie president Cyril Ramaphosa vir sy kabinet gaan kies.

Oscar van Heerden het sy opinie met eNuus gedeel oor hoeveel top-poste hy dink die DA sal kry en watter pos vir John Steenhuisen wink.

You May Also Like