Hoë lewenskoste: Afleggings en sente omdraai aan die orde van die dag

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die land se moeilike ekonomiese klimaat het Kaapstad se inwoners ook nie gespaar nie.

Inwoners en sake-eienaars sê hulle word gedwing om uitgawes te besnoei om kop bo water te hou.

Van die bekendste familiebeheerde besighede moes noodgedwonge personeel aflê, om te oorleef.

You May Also Like