Imbizo mik om geslagsgeweld in kiem te smoor

Deelnemers aan Imbizo YaMadoda is dit eens: “Genoeg is genoeg!”

KHAYELITSHA, WES-KAAP - Die Minister van Polisie, Bheki Cele, sê imbizo's gaan nie geslagsgeweld stuit nie, maar dit kan tog 'n verskil maak.

Hy het talle mans in Khayelitsha tydens Imbizo YaMadoda toegespreek, en hulle én die polisie aangemoedig om vroue en kinders te beskerm.

Die doelwit is om dié imbizo regoor die land aan te bied.

Paid Content