DStv Channel 403 Wednesday, 11 December 2024

Impak van klimaatsverandering op Wes-Kaapse landbousektor in die soeklig

STELLENBOSCH, WES-KAAP - Akademici word nou deel van pogings om die Wes-Kaap se multimiljard rand landbousektor teen klimaatsverandering te beskerm.

Soos elders in die wêreld, wys navorsing dat droogtes, vloede, en hittegolftoestande al meer voorkom.

Die provinsiale regering werk met die Universiteit Stellenbosch saam om te verseker dat die provinsie klimaatsverandering beter kan weerstaan.

Paid Content