Inisiatief spoor mense aan om gat-vol te máák, eerder as ráák oor slaggate

PRETORIA, GAUTENG - Lede van NG-, Gereformeerde- en charismatiese kerke het bymekaargekom om honderde slaggate in Pretoria reg te maak.

Dis een van die nie-winsgerige-organisasie, Betereinders, se inisiatiewe.

Met hul eie Gatvol-mengsel is verskeie paaie regdeur die land al verbeter.

You May Also Like