MBOMBELA, MPUMALANGA - Tussendeur die musiekvertonings en teaterproduksies, bied Innibos ook vir feesgangers die geleentheid om hulle in kulturele ervarings te begeef.
Een hiervan is die Ultimate Kasi Experience, waar feesgangers 'n bietjie township-gees in die stad kan geniet.