Inwoners raadop na byna twee maande sonder water

BRIXTON, GAUTENG - Die groeiende bevolking en die versuim om waterinfrastruktuur in stand te hou, kry die blaam vir die voortslepende waterkrisis in baie dele van Gauteng.

In Brixton in Johannesburg sit inwoners hul protes voort, nadat hulle nou reeds agt weke sonder water is.

Dit terwyl die Stad Johannesburg steeds verwag dat hulle hul waterrekeninge moet betaal.

Die inwoners, waaronder baie bejaardes, is bekommerd oor die impak van die gebrek aan water op hul gesondheid.

You May Also Like