Inwoners van Oos-Londen bekommerd oor riool in die see

OOS-LONDEN - Inwoners van Oos-Londen, in die Oos-Kaap, is bekommerd dat die voortdurende storting van riool in die see, toeriste tydens die feestyd gaan afskrik.

Die Buffalo City-munisipaliteit moes reeds die gewilde Nahoon-strand sluit, maar owerhede sĂȘ dit is nie hulle skuld nie.

You May Also Like