Ivan Meyer mik vir posisie in RNE

Die voormalige Federale Voorsitter van die DA, Ivan Meyer, sê hy het vrede gemaak met die feit dat hy nie meer in dié posisie dien nie. Solly Msimanga is onlangs by die party se federale kongres tot dié pos verkies. Meyer sê hy mik nou vir 'n posisie in die Regering van Nasionale Eenheid. Kevin Brandt het met hom gesels.

You May Also Like