"Johnny David was ‘n absolute heer"

Huldeblyke stroom in vir die bekende TV-aanbieder, sportkommentator, radio-aanbieder, sanger en skrywer Johnny Davids. Hy het Donderdag op 49-jarige ouderdom aan 'n hartaanval gesterf.

You May Also Like