Jong Mimi bekoor met 'Onse Mimi' se treffers

POTCHEFSTROOM, NOORDWES - Die een is Suid-Afrika se operakoningin, die ander het al op 9-jarige ouderdom mense met haar sopraanstem oorrompel.

Daarom het die musiekproduksie "Mimi Sing Mimi" groot aftrek by Aardklop gekry.

Hierin bring die 19-jarige Nederlander Amira Willighagen, saam met die pianis Charl du Plessis hulde aan onse 90-jarige Mimi Coertse.

You May Also Like