Jong seiljagspan van Kaapstad wen Cape 2 Rio seiljagwedvaart!

'n Jong seiljagspan van Kaapstad herskryf die geskiedenisboeke deur 'n oorwinning in een van die moeilikste oseaanwedvaarte.


Die AlexForbes Angel Wing crew het ondanks talle terugslae, die eerste plek in die Cape2 Rio seiljagwedvaart verwerf. 


Hul seiljag het erge skade opgedoen tydens die tog oor die Atlantiese Oseaan, maar dit het hulle nie ondergekry nie.

You May Also Like