DStv Channel 403 Tuesday, 07 May 2024

Kaapse forensiese patologie-eenheid gee hupstoot vir strafregstelsel

KAAPSTAD - 'n Forensiese patologie-eenheid wat enig in sy soort is, word beskou as 'n groot hupstoot in die Wes-Kaap se stryd teen misdaad.

Provinsiale gesondheidsowerhede het Donderdag die nuwe Observatory Forensiese Patologie-instituut in Kaapstad besoek.

Tot 400 lykskouings word maandeliks by die eenheid uitgevoer en daar is 'n merkbare toename in die aantal vuurwapenslagoffers.

Paid Content