Friday 21 October 2022 - 13:34pm KAAPSTAD, WES-KAAP - Meer as R30-miljoen is in Kaapstad se toerismesektor belê vir die komende somer. 600 lewensredders is na die stad se die strande, getypoele en swembaddens ontplooi. Monique Mortlock-Malgas doen verslag.