Kaapse skaatsplankryers mik vir Olimpiese glorie

Die geboorte van skaatsplankry dateer uit die 1950's toe branderplankryers golwe vir beton verruil het.

Sewentig jaar later droom deelnemers nou selfs van 'n plek in die Olimpiese Spele.

Kaapse skaatsplankryers wil nie daardie geleentheid misloop nie.

You May Also Like