Kaapse Wynland gereed vir komende brandseisoen

PAARL - Die Kaapse Wynland-distrikmunisipaliteit sĂȘ hulle is voorbereid op die komende brandseisoen, met byna R70-miljoen wat daarvoor opsy gesit is.

Die munisipaliteit se brandweerafdeling, Cape Nature en die Wes-Kaap se brandweerdiens het 'n demonstrasie van hul brandbestrydingsvaardighede gehou.

You May Also Like