Kaapstad se geheime wapen teen beurtkrag

STEENBRASDAM - Met beurtkragfases wat gereeld wissel, wil die Wes-Kaapse provinsiale regering daarop fokus om infrastruktuur behoorlik in stand te hou om 'n betroubare bron van elektrisiteit te verseker.

Die hidro-elektriese kragstasie by die Steenbrasdam, wat meer as vier dekades gelede gebou is, help om beurtkrag in Kaapstad met tot twee fases te verminder.

Paid Content