Kaapstad Straatparade terug na twee jaar

Vanjaar se vieringe was egter nie sonder omstredenheid nie.

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die gewilde Kaapstad Straatparade, oftewel Tweede Nuwejaarsvieringe, is na 'n afwesigheid van twee jaar weer aangebied.

Die bekende Kaapse Klopse en Maleier-kooroptog het inwoners en besoekers vermaak nadat die Covid-19-pandemie die laaste twee jaar se optogte in die wiele gery het.

Een Kaapse Klopse-organisasie is wel ontevrede omdat die geleentheid vir die volgende drie jaar deur 'n dobbel-operateur geborg word.

Paid Content