KAAPSTAD - Dis kort voor Kersfees en die winkels gons met verbruikers wat hulle laaste Kersinkopies doen.
Trollies is vol speelgoed, kruideniersware en selfs skryfbehoeftes vir die Nuwe Jaar.
Terwyl die meeste Suid-Afrikaners hulle beursies stywer toehou, sĂȘ almal dis belangrik om fees te vier.