Kenner bespreek opspraakwekkende verwikkelinge in internasionale politiek

2024 is al bestempel as "Die Groot Verkiesingsjaar", met meer as 50 lande wat sowat die helfte van die wêreldbevolking verteenwoordig, wat in hierdie jaar stembus toe gaan of gegaan het.

Ons het prof. Anthoni van Nieuwkerk, ‘n kenner van internasionale politiek, in die ateljee gehad om van die verkiesingsuitslae wat die afgelope paar dae opslae gemaak het te bespreek.

You May Also Like