AfriForum het gereageer op pres. Donald Trump se besluit om Suid-Afrika te straf vir die Onteieningswet,
en sy aanbod aan Afrikaners om hulle as vlugtelinge in die VSA te vestig.
Die politieke ontleder Roland Henwood het by ons aangesluit om hieroor uit te wei.