Kenners: “Waterkrisis in Gauteng is Rand Water se skuld”

GAUTENG - Terwyl Rand Water by inwoners van Gauteng pleit om water spaarsaam te gebruik, voer kenners aan swak bestuur en gebrekkige instandhouding is ook bydraende faktore tot die provinsie se waterkrisis.

You May Also Like