Kersbederf vir oues: “Hulle dink aan ons wat weggegooi is”

PRETORIA, GAUTENG - eNuus het onlangs berig oor die Ouma en Oupa-projek wat weer in 2022 landwyd bejaardes met Kersgeskenke bederf.

Meer as 3 000 geskenke is uiteindelik ingesamel en die afgelope drie weke tydens spesiale geleenthede by ouetehuise uitgedeel.

You May Also Like