Kieswetter kry groot eer, maar waarsku teen onwettige ekonomie
Sunday 19 April 2026 - 13:13pm
Die uitgaande kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter het vandeesweek 'n eredoktorsgraad van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie ontvang. eNuus se Kevin Brandt het die geleentheid bygewoon.