DStv Channel 403 Tuesday, 11 February 2025

Kinderporno-saak: Beskuldigdes ontken als; staat sê daar is sterk bewyse

Kinderporno-saak: Beskuldigdes ontken als; staat sê daar is sterk bewyse

Johannesburg, Gauteng - Die inhoud van die volgende berig kan kykers ontstel.

Die Randburg-landdroshof in Gauteng het ontstellende inligting gehoor in die saak oor miljoene foto's en video's van kinders wat seksueel misbruik word.

Darren Wilken en Tiona Moodley word van onder meer die besit en verspreiding van kinderpornografie en geldwassery aangekla.

Die paartjie is in Januarie sowat 'n week uitmekaar in hegtenis geneem.

You May Also Like