OUDTSHOORN, WES-KAAP - Kunstefeeste dien nie net as 'n belangrike platform om kuns en kultuur te bevorder en die bedryf uit te bou nie.
Die feeste het ook 'n reuse ekonomiese impak op die gasheerdorpe se ekonomie.
Daarom is die mense van Oudtshoorn dankbaar dat die KKNK vanjaar terug is en boonop oor nege dae strek.