KKNK na 30 jaar steeds 'n treffer

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees het Saterdag amptelik afgeskop in Oudtshoorn.
Organiseerders sê die fees bied jaarliks 'n reuse ekonomiese inspuiting vir die dorp.
Sedert 1995 het dit nagenoeg R160-miljoen per jaar aan die gebied gelewer met bykans 90 000 besoekers wat na Oudtshoorn reis.

You May Also Like