Kleinskaalse vissersregte vir duisende weer ’n moontlikheid

KAAPSTAD - Duisende kleinskaalse vissers in die Wes-Kaap hoop om na ses jaar vissersregte te kan kry.

Die hooggeregshof in Kaapstad het die proses waarvolgens regte in 2016 toegeken is, hersien en opsygesit.

Bykans 8 500 vissers kan in die komende weke heraansoek doen.

You May Also Like