DStv Channel 403 Friday, 17 January 2025

Klopse verwelkom 2025 met vreugde en vermaak in die Moederstad

KAAPSTAD - Skouspelagtige kostuums, energieke ghoema-musiek en 'n feestelike atmosfeer het Kaapstad se strate die naweek gekenmerk.

Kaapse Klopse-troepe het hul beste voetjie voorgesit en duisende toeskouers tydens vanjaar se Kaapstad-straatparade vermaak.

eNuus se Kevin Brandt en kameraman Aarief Khan was daar.

Paid Content