Knysna-kiesers steeds onseker oor hulle stemgang

Sommige inwoners van die Knysna-munisipaliteit is steeds onseker of hulle gaan stem.

Die munisipaliteit sluit gebiede soos Sedgefield, Rheenendal en Brenton-on-Sea in.