Kommer oor wildstrikke al meer professioneel vervaardig word

Krugerwildtuin, Mpumalanga - Die inhoud van die volgende berig kan kykers ontstel.

Sanparke vrees 'n sindikaat sit agter stropers wat strikke in die Krugerwildtuin stel.

Honderde diere word jaarliks in strikke gevang vir bosvleis of moetie.

Ereveldwagters staan talle naweke vrywillig af om strikke te verwyder naby die wildtuin se grensdrade, wat honderde kilometer beslaan en moeilik is om te patrolleer.

You May Also Like