Konstruksie aan SKA-projek in Noord-kaap vorder fluks

Bouwerk aan die SKA Mid-projek buite Carnarvon in die Noord-Kaap behoort teen 2029 voltooi te word.

133 satellietskottels sal tydens diƩ projek by die MeerKAT-teleskoop se bestaande 64 gevoeg word.

Die SKA-projek is in 2012 gesamentlik aan Suid-Afrika en Australiƫ toegeken.

You May Also Like