Dis nie net akteurs, sangers en skrywers wat feesgangers by Innibos, in Mbombela, vermaak nie.
Vanjaar se program het ook kulkunsies deur een van die land se grootste sosiale media-sterre ingesluit.
Aanlyn probeer meer as 25 miljoen mense al Wian van den Berg se toorkunsies uitpluis.