Kuns wys realiteite van lewe agter tralies

Voormalige gevangenes van Pollsmoor in die Wes-Kaap is besig om kuns te gebruik om die realiteite van lewe agter tralies te weerspieel. Hulle sê dit help hulle om trauma van die verlede te verwerk, om 'n inkomste te verdien én om in die samelewing herintegreer te word.
Die projek, getiteld "Captured" sal ook in 'n koffie-tafelboek omskep word.
Kevin Brandt doen verslag.

You May Also Like