KYK: Afri-Kaaps kry erkenning deur ’n drietalige woordeboek

Akademici aan die Universiteit  van die Wes-Kaap is besig met 'n veldtog om Kaaps, wat grootliks op die Kaapse Vlakte gepraat word, die nodige erkenning te gee.

Hulle wil hê dat die taal ook in skole gebruik word as 'n voorkeurtaal.

'n Nuwe drietalige woordeboek, in Engels, Afrikaans en Kaaps, is verlede maand bekend gestel. 

Die Universiteit hoop dit sal help om die stereotipering van Kaaps in iets positiefs te verander.

You May Also Like