KYK: Afrikaanse stemme skitter by 13de FAK AfriDuet-fees
Wednesday 21 October 2026 - 13:44pm
Die Staatsteater in Pretoria was vandeesweek die verhoog vir die 13de FAK AfriDuet-fees, waar sommige van die land se bekende Afrikaanse kunstenaars hulle stemme saamgesnoer het vir ’n viering van Afrikaanse en ander klassieke musiek.