KYK: Die Protea-vroue durf die T20-Wêreldbekertoernooi met nuwe woema aan

Die Protea-vroue-afrigter, Mandla Mashimbyi, het verklaar dat dié span vanjaar se T20-Wêreldbekertoernooi op die wennerspodium op Lord’s gaan afsluit. 

Die SA-span het vandeesweek na Engeland vertrek as een van die gunstelinge vir die skouspel.

You May Also Like