KYK: FAK, Staatsteater wil Afrikaans op dié ikoniese verhoog laat herleef

Afrikaans gaan eersdaags weer 'n prominente plek op die Staatsteater se verhoog hê.

Die teater het 'n samewerkingsooreenkoms met die FAK gesluit, wat daarop gemik is om 'n kulturele tuiste te skep waar Afrikaanse produksies ook kan floreer.

Die FAK sal die teater bystaan met die ontwikkeling en bemarking van 'n volhoubare kunste-aanbod.

You May Also Like