Tuesday 11 August 2026 - 15:21pm Van duur insette tot lae graanpryse en die vooruitsig van ’n droë somer – Suid-Afrika se graanboere het genoeg om oor te bekommer.eNuus het by van Graan SA se Groei vir Goud-uitblinkers gaan hoor hoe hulle die uitdagings aanpak.