KYK: Grootbekhaai in St. Helenabaai slegs derde waarneming in SA

Oseaan-entoesiaste het hulle vergaap aan ’n uiters seldsame grootbekhaai wat by ’n visfabriek in die St. Helenabaai-hawe uitgespoel het.

Die spesie is eers in die 1970’s ontdek.

Fabriekspersoneel het die haai gewaar en die departement van bosbou, vissery en die omgewing gekontak, wat monsters van die karkas vir navorsing geneem het.

You May Also Like