KYK: Luca se groot dag het aangebreek!

eNuus het 'n maand gelede berig oor die 10-jarige Luca Human-Maré van Johannesburg, wat aangewys is as een van vanjaar se Kia Kickoff Kids.

Die groot dag het vroeër die week uiteindelik aangebreek, toe hy die wedstryd-bal vir Bafana Bafana se stryd teen Tseggië op die veld gedra het.
Luca is een van ‘n handjievol kinders wat as bal-draer aangewys is. 

You May Also Like